Aambeie

 

Meng die helfte olyfolie saam met helfte gliserien een drink elke aand ‘n eetlepel vol.

______________________________________________

Kneus ‘n paar blare van ‘n hotnotsvy en sit dit op jou aambeie.

______________________________________________

Een van die minder bekende boererate vir aambeie is om baie rosyntjies te eet.

______________________________________________

Meng vaseline en ‘n koekie blousel en smeer dit aan die plek.

______________________________________________

Voeg ‘n eetlepel vol koljander by kookwater end drink dit drie maal ‘n dag.

______________________________________________

Voeg tieme by kookwater en drink dit dit saans.

______________________________________________

Smeer samboksalf gereeld aan, dit help baie goed om ontslae te raak van aambeie.

 Leave a Reply

(required)

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>