Blase

 

Sny ‘n suurlemoen in die helfte en smeer dit aan die blase.

______________________________________________

Neem ‘n skoon naald met ‘n stukkie gare aan en ryg dit deur die los vel op ‘n blaas. Knip die gare af. Die gare sal die water stadig uit die blaas dreineer.

 Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

(required)

(required)