Bloeding

 

Smeer terpentyn aand ‘n wond om dit te laat ophou bloei.

______________________________________________

Sprinkel peper on ‘n wond om dit te laat ophou bloei.

______________________________________________

Gooi staaldruppels op die wond.

______________________________________________

Smeer spinnerakke aan om bloeding te stop.

  2 Responses to “Bloeding”

  1. Ek soek raad vir brand siek op honde

  2. Eks daai tyd van die maand,ek vat3 maande voorbehoed inspuiting en nu vloei ek-ek kan nie beweeg dis baie erg wat kan ek gebruik om dt te stop

 Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

(required)

(required)