Bloedsomloop

 

As jy bad, was jou met ‘n waslap om bloedsirkulasie aan te help.

______________________________________________

Meng ‘n teelepel cayenne peper by ‘n glas koue water en kap hom weg, drie keer ‘n dag.

______________________________________________

Skil ‘n stukkie knoffel af en sluk hom soos ‘n pil af, met water.

______________________________________________

Meng ‘n teelepel kaneel by ‘n glas louwarm water en sluk hom. Dit verbeter die bloedsomloop.

  One Response to “Bloedsomloop”

  1. Kan iemand asb help? My pa se enkel het n klein seertjie gehad maar agv slegte bloeds omloop ht dit n reuse seer geword, di weefsel groei mooi terug maar hy se di seer brand 24 uur uit 24 uur. Hy het al als probeer maar nix help ni?

 Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

(required)

(required)