Bloedvergiftiging

 

Meng ‘n eetlepel sout by ‘n eiergeel in en sit dit met ‘n lappie op die sweer.

______________________________________________

Maak ‘n lappie nat met brandewyn en sit dit op die sweer, aanmekaar, tot dit gesond raak.

______________________________________________

Kook pampoen tot dit sag is en sit dit warm op die sweer.

______________________________________________

Meng beesmis en asyn en smeer dit gereeld aan die sweer.

______________________________________________

Rasper ‘n aartappel en bind dit om die sweer vas met ‘n lap.

 Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

(required)

(required)