Hardlywigheid

 

Neem lewensessens.

______________________________________________

Een teelepel engelse sout in ‘n koppie water opgelos. Vat ‘n sluk elke oggend op jou nugter maag.

______________________________________________

Eet baie graan, bv. gooi semels by jou pap vir ontbyt.

  2 Responses to “Hardlywigheid”

  1. Medikasie soos pyn pille kan jou ook hardlywig maak. Gebruik lewensessens en engelse sout

  2. Gebruik ‘n setpil vir verligting

 Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

(required)

(required)