Hoë bloeddruk

 

Drink appelasyn vir hoë bloeddruk.

______________________________________________

Eet rou uie om jou bloeddruk laer te kry.

______________________________________________

Een van die ou boererate vir hoë bloeddruk is om dagga in kookwater te laat trek en neem dit dan soos ‘n tee om hoë bloeddruk te bekamp.

  One Response to “Hoë bloeddruk”

  1. Ek het die dagga een probeer. Ek vind dat na die tyd is dit baie moeilik om daai blare te “light” as hulle nog nat is.

 Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

(required)

(required)