Keelseer

 

Gorrel met suurlemoensap.

______________________________________________

Skil ‘n stukkie knoffel af en sluk hom skoon af met ‘n bietjie water. Sny dit in kleiner dele tannie, netnou verstik jy daaraan.

  One Response to “Keelseer”

  1. Goeie more ek is 35 ek sit al. N lang ruk met n keel wat seer is net as ek sluk soms voel dit of als vas sit self dit wat ek drink ek was al by dokter hy antibiotika gegee dit was beter maar het egter weer begin dis so seer jy wil ni eers meer eet ni ek het nog my mangels enige voorstelle wat di oorsaak kan wees

 Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

(required)

(required)