Kopluise

 

Gooi skoon asyn oor die hare en laat dit ‘n rukkie aan voor dit afgespoel word. Veral mense met bruin hare se koppe sal sommer blink want die asyn spoel vetterigheid uit jou hare uit.

______________________________________________

Smeer mayonaise aan jou kopvel. Bly weg van jou hond af tot jy dit afgewas het.

  One Response to “Kopluise”

  1. Ek het al als gedoen kry dit net nie weg nie ek gee al op met als wat ek getraai het so da moet n ander oplosing wees vir dit

 Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

(required)

(required)