Oorpyn

 

Blaas die rook van ‘n pyp in die oor om die pyn te verlig.

______________________________________________

Maak ‘n halwe ui lekker warm en hou dit teen die oor. Draai sommer ‘n doek om die hele spul om dit ‘n rukkie so te hou.

 Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

(required)

(required)