Puisies

 

Meng een teelepel kaneel en drie eetlepels heuning en smeer dit aan in die aand. Was dit goed af in die oggend.

______________________________________________

Smeer daagliks ‘n eiergeel aan die vel.

______________________________________________

Smeer tandepasta aan ‘n rooi puisie om dit te laat verdwyn.

______________________________________________

Smeer appel asyn of suurlemoensap aan ‘n puisie.

______________________________________________

Was jou gesig met sterk getrekte rooibostee.

______________________________________________

Smeer jou gesig gereeld met aartappelskille.

  One Response to “Puisies”

  1. Ek het puisies in myy gesig en as ek dit uit druk is daar sulke kolle op myy gesig.Ek soek iets vir myy puisies en die kolle in myy gesig.

 Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

(required)

(required)