Rustelose bene

 

Roer ‘n teelepel Marmite by warm water en drink dit twee uur voor slaaptyd.

______________________________________________

Drink warm gemmertee.

______________________________________________

Meng ‘n teelepel cayenne peper en ‘n teelepel gemmer by ‘n glas koue water en kap hom weg, drie keer ‘n dag.

______________________________________________

Smeer kamferolie aan jou bene en voete.

______________________________________________

Drink minder koffie.

  4 Responses to “Rustelose bene”

  1. Rustelose bene kom voor agv ‘n yster tekort in die liggaam. Neem ‘n yster voedsel aanvullingstablet wat die toestand geheel en al herstel na slegs ongeveer 1 uur na inname. Beproef met persoonlike ondervinding.

  2. Smeer vicks onder voet by sagte holte gedeelte

  3. Daggaolie werk baie goed vir rustelose bene.

 Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

(required)

(required)