Selluliet
Meng ‘n koppie kokosneut-olie en vier teelepels koffie en maak dit baie warm sodat die koffie opgelos word. Laat dit afkoel en smeer die mengsel aan rekmerke.
______________________________________________
Borsel jou hele lyf voor jy in die bad klim. Dit help baie vir jou bloedsomloop en laat die selluliet minder raak.