Sinus

 

Druk die sap van ‘n suurlemoen in ‘n glas warm water en kap dit weg in die oggend op jou nugtermaag. Dit maak jou lewer skoon, wat weer op sy beurt help vir sinus probleme.  Hierdie is een van die beste boererate vir sinus,  en die suurlemoensap help vir baie kwale.

______________________________________________

Roer ‘n halwe teelepel rooipeper by lou water en drink dit elke oggend op jou nugtermaag.

 Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

(required)

(required)