Slaaploosheid

 

Sit laventel-takkies onder jou kopkussing. As jy lafentel-olie kan kry, smeer dit onder jou voete en trek ‘n paar sokkies aan.

______________________________________________

Eet ‘n klompie kersies voor bedtyd om jou te help om beter te slaap.

______________________________________________

Laat trek mint-blare in’n koppie warm water en drink dit ‘n uur voor jy gaan lalie.

 Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

(required)

(required)