Spysvertering

 

‘n Knippie kaneel kan by ‘n koppie water geroer word om te help met spysvertering.  Dit help om die vette af te breek.

______________________________________________

Gemmer help baie vir spysvertering.  Eet dit saam met jou kos, of sny stukkies gemmerwortel en laat dit goed trek in kookwater en drink die aftreksel.

 Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

(required)

(required)