Tandpyn

 

Smeer naeltjie-olie aan om tandpyn te verlig.

______________________________________________

Sit ‘n naeltjie op die seer tand.

______________________________________________

Meng ‘n teelepel kaneel met ‘n teelepel heuning en smeer dit aan die seer tand.

______________________________________________

Een van die gewilde boererate vir tandpyn is om baie warm asyn met ‘n stukkie watte aan die tandvleis rondom die tand te smeer.  Herhaal ‘n paar keer tot die pyn wyk.

  7 Responses to “Tandpyn”

  1. Di asyn stori werk nie ek dun dt nu en ek sit nogsteeds mt n helse klomp pyn

  2. Daar is niks beter as grandpa’s ni

  3. Gebruik detol maar net n bietjie in water en spoel jou mond by die seer tand. Hou vir n minuut of tweee in jou mond. Side efect maak mond net vir n rukkie jou mond dood en smaak weg maar glo my jy kry nie tandpyn vir n hele ruk nie

  4. Waar kan ek n tandarts in pretoria kry die tandpyn raak erger

  5. Ek sit vi di af gelope 3 dae mt tandpyn… Ht nou al di raat hier bo probeer niks werk ni ..

  6. Hi julle my man sit met n Masiewe Tandpyn!!!! Ons ht al Brandewyn op n watte probeer ons ht naeltjie olie probeer hyt mt lou soutwater gespoel en hyt panados gedrink.. maar niks werk ni..ht enige iemand raad…HELP????

 Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

(required)

(required)