Vratte

 

Smeer gereeld wit-vy melk aan ‘n vratjie om dit te genees.

______________________________________________

Doop ‘n skyfie suurlemoen in asyn, sit dit op die vratjie en plak ‘n pleister op. Herhaal tot die vratjie afval.

______________________________________________

Verf die vratjie gereeld met nael-politoer.  Dit maak dat die vrat uitdroog en afval.

 Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

(required)

(required)